Withuis
Spesiale aanbod: Bespreek vir 7 dae of meer en kry 20% af!
Nie van toepassing in Desember skoolvakansie.

Eenheid - Amanda

Hierdie eenheid akkomodeer 2 persone met een driekwart bed in die slaapkamer en een enkelbed in die leefarea. Verder beskik die eenheid ook oor 'n volledig togeruste kombuis eenheid met yskas, 2 plaat stofie, mikrogolf oond, skottelgoedwasser en ketel. En-suite badkamer met stort. Privaat braai- en kuier-area. Een toegewyde parkeerplek by die eenheid agter sekuriteits-hek.

Amanda - Foto 1 Amanda - Foto 2 Amanda - Foto 3 Amanda - Foto 4 Amanda - Foto 5
  • Driekwart bed
  • Enkelbed
  • Linne en handoeke
  • Elektriese kombers
  • Eetgerei vir 4 persone
  • Ketel
  • Kastrolle en panne
  • Yskas
  • Mikrogolf
  • 2 Plaat stofie
  • Skottelgoed wasser
  • TV met SABC, eTV
  • Werkstasie
  • Gratis WiFi
  • Geen rook in eenheid
  • Geen troeteldiere