Spesiale aanbod: Bespreek vir 7 dae of meer en kry 20% af!
Nie van toepassing in Desember skoolvakansie.
Eenhede
Eenhede bied selfsorg akkommodasie vir 1-4 persone, met veilige
parkering, braai area, ens. Die Withuisie
Woonstel bied akkommodasie vir tot 8 persone. Klik op 'n eenheid
hier onder vir meer inligting.