Hierdie eenheid akkomodeer 2 persone met 'n dubbelbed. Verder beskik die eenheid ook oor 'n klein kroeg-yskassie, mikrogolf en koffie-stasie met 'n ketel. En-suite badkamer met stort. Balkon met tuinstel en see uitsig. Een toegewyde parkeerplek. Ideaal vir oornag verblyf, nie geskik vir lang verblyf nie. Geen braai area.