Withuis
Spesiale aanbod: Bespreek vir 7 dae of meer en kry 20% af!
Nie van toepassing in Desember skoolvakansie.

Eenheid - Yolandie

Hierdie eenheid akkomodeer 2 persone met een dubbelbed. Verder beskik die eenheid ook oor 'n volledig togeruste kombuis eenheid met yskas, 2 plaat stofie, mikrogolf oond en ketel. En-suite badkamer met stort. Eie braai- en kuier-area. Een toegewyde onderdak parkeerplek agter sekuriteits-hek.

Yolandie - Foto 1 Yolandie - Foto 2 Yolandie - Foto 3 Yolandie - Foto 4 Yolandie - Foto 5 Yolandie - Foto 6
  • Dubbelbed
  • Linne en handoeke
  • Elektriese kombers
  • Eetgerei vir 4 persone
  • Ketel
  • Kastrolle en panne
  • Yskas
  • Mikrogolf
  • 2 Plaat stofie
  • TV met SABC, eTV
  • Gratis WiFi
  • Geen rook in eenheid
  • Geen troeteldiere